0 0,00*
Raaisels op Keurboslaan #5Overlay E-Book Reader
Theunis Krogh

Raaisels op Keurboslaan #5

EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Italien möglich!


Produktdetails

Verlag
Human & Rousseau
Erschienen
2011
Sprache
Afrikaans
Seiten
176
Infos
176 Seiten
ab 10 Jahre
ISBN
978-0-7981-5380-5

Hauptbeschreibung

Fanie Niewenhuys en sy vriende vorm ’n onnutsige en berugte bende seuns in die Keurboslaan kosskool. Hulle is ook maats met die hoof se negejarige niggie Tessa, en wanneer hulle vir ’n tingerige en irriterende seun, Gawie Jonker, ’n streep trek, het Gawie se ma, die aaklige mevrou Jonker, uiteindelik verskoning om met Keurboslaan en doktor Serfontein slaags te raak. Sy beraam planne om doktor Serfontein se geliefde perd, Towenaar, te laat skiet en dreig selfs om die pragtige bome in die laning voor die skool af te kap. Doktor Serfontein en die leerders probeer alles om dit te keer . . .

Kurztext / Annotation

Fanie Niewenhuys en sy vriende vorm ’n onnutsige en berugte bende seuns in die Keurboslaan kosskool. Hulle is ook maats met die hoof se negejarige niggie Tessa, en wanneer hulle vir ’n tingerige en irriterende seun, Gawie Jonker, ’n streep trek, het Gawie se ma, die aaklige mevrou Jonker, uiteindelik verskoning om met Keurboslaan en doktor Serfontein slaags te raak.