0 0,00*
Keurboslaan #9Overlay E-Book Reader
Theunis Krogh

Keurboslaan #9

EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Italien möglich!


Produktdetails

Verlag
Human & Rousseau
Erschienen
2011
Sprache
Afrikaans
Seiten
180
Infos
180 Seiten
ab 10 Jahre
ISBN
978-0-7981-5385-0

Hauptbeschreibung

Wanneer Riek en sy vriende lughawe toe gaan om vir Josef, wat terugkeer van Engeland, te gaan oplaai, loop hulle hulle vas in ’n avontuur. Hulle red twee Britse vlieëniers van ’n oproerige skare. Riek besluit om die twee mans tydelik op hulle plaas in Swaziland weg te steek. Josef daag met ’n vreemde meisie aan sy sy op en kondig aan dat hy kastig aan haar verloof is. Hy wil Amanda intussen ook na die plaas neem. Wat die seuns egter nie weet nie is dat daar politieke onrus in Mosambiek uitgebreek het en dat dit oorgespoel het na Swaziland. ’n Bende Mosambiekse krygers val die plaas aan en ’n spanningsvolle skietgeveg breek uit.

Kurztext / Annotation

Wanneer Riek en sy vriende lughawe toe gaan om vir Josef, wat terugkeer van Engeland, te gaan oplaai, loop hulle hulle vas in ’n avontuur. Boonop veroorsaak ’n misverstand dat almal vir doktor Serfontein se lewe vrees, terwyl klein Lavrans deur ’n spul joernaliste ontvoer word