0 0,00*
SwartskaapOverlay E-Book Reader
Odette Schoeman

Swartskaap

EPUB (mit DRM) Scarica immediatamente
Download possible solo in Italia!


Dettagli prodotto

Casa editrice
Kwela
Pubblicato
2011
Lingua
Afrikaans
Pagine
416
Info
416 Pagine
ISBN
978-0-7957-0327-0

Hauptbeschreibung

Claudie Thompson het ses boeties en een sussie, maar net sy en haar broer Theuns deel dieselfde pa en ma. Haar lewe lank stry sy al teen die gene in haar bloed. Sy glo vas sy aard meer na haar pa, al was hy ‘n paar keer in die tronk. Maar dis sý skuld dat sy haar matriekjaar in die Salvation Army moes deurbring . . .

Kurztext / Annotation

Claudie Thompson se storie begin in 1982 toe sy drie jaar oud was en vir die eerste keer die verskil tussen goed en kwaad leer ken het . .