0 0,00*
Dis ek, Anna: die volle verhaal (filmuitgawe)Overlay E-Book Reader
Anchien Troskie

Dis ek, Anna: die volle verhaal (filmuitgawe)

Dis ek, Anna & Die staat teen Anna Bruwer

EPUB (mit DRM) sofort downloaden
Downloads sind nur in Italien möglich!


Produktdetails

Verlag
Kwela
Erschienen
2015
Sprache
Afrikaans
Seiten
448
Infos
448 Seiten
ISBN
978-0-7957-0750-6

Hauptbeschreibung

“Die pad lê donker, eindeloos voor my. Soos my lewe. Nee, soos my lewe was. Voor die son môre opkom sal ek hom in die oë kyk, sal ek hom laat boet. Ek is op pad om my lewe terug te vat. Nie te vra nie. Nie te bedel nie. Te vat.” Dis ek, Anna en Die staat teen Anna Bruwer is nou beskikbaar in een band. Dit is ’n boek wat elke mens moet lees: ’n verhaal van ’n tienermeisie se durf om te oorleef, en wat wys dat wraak, selfs jare later, nie die enigste uitweg hoef te wees nie.

Kurztext / Annotation

Dis ek, Anna en Die staat teen Anna Bruwer is nou beskikbaar in een band. Dit is ’n boek wat elke mens moet lees: ’n verhaal van ’n tienermeisie se durf om te oorleef, en wat wys dat wraak, selfs jare later, nie die enigste uitweg hoef te wees nie.